KOELERSAKKE

R250,00

’n Dubbellaag-koelersak met aparte kompartemente vir kos en drinkgoed, afgewerk met ’n gegraveerde leerinsetsel.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons koelersakke het ’n dubbellaag-ontwerp met aparte kompartemente vir kos en drinkgoed, sodat alles makliker georganiseer bly wanneer jy op pad is.

Elke sak word met ’n lasergegraveerde leerinsetsel met die woorde “Vir ons mense, deur ons mense” afgerond. Kies uit blou, grys, swart of army-bruin.

Additional information

KLEUR

BLOU, GRYS, SWART, ARMY BRUIN

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KOELERSAKKE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop