Description
Ons wyn stander word op bestelling van sleeperhout en leer gemaak. Omdat elke stuk hout sy eie vorm, merke en karakter het, sal geen twee standers presies dieselfde lyk nie.
Dit is ’n MUST HAVE vir jou man cave…, ‘n unieke geskenk vir die wyn liefhebber. Aandag is aan die helling van die bottels geskenk…. (if you know…. you know).
Let wel: Wynbottels is slegs vir illustrasie doeleindes.







Reviews
There are no reviews yet.