T-HEMP (BLOU) – 4 BROERS

R320,00

’n Bloed Broers T-hemp met vier broers wat na die teiken kyk — ’n ontwerp wat ons oorspronklike storie dra.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Hierdie ontwerp wys ons vier broers wat na die teiken kyk, dit is die oomblik waaruit die Bloed Broers-storie en logo gebore is.

Dit is meer as net ’n prent op ’n T-hemp — dit verteenwoordig waarvoor ons staan… familie, broederskap en die pad wat saam gestap word. Word deel van die Bloed Broers familie en kies jou grootte van XS tot 4XL.

Additional information

SIZE

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “T-HEMP (BLOU) – 4 BROERS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop