Description
Hierdie ontwerp wys ons vier broers wat na die teiken kyk, dit is die oomblik waaruit die Bloed Broers-storie en logo gebore is.
Dit is meer as net ’n prent op ’n T-hemp — dit verteenwoordig waarvoor ons staan… familie, broederskap en die pad wat saam gestap word. Word deel van die Bloed Broers familie en kies jou grootte van XS tot 4XL.













Reviews
There are no reviews yet.