KAASPLANKIES

R250,00

’n Dennehout-kaasplankie met ’n leerband en lasergravering. Kies uit die beskikbare ontwerpe.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons kaasplankies word van dennehout gemaak, met klapperolie behandel en met ’n leerband afgerond vir ’n eenvoudige, rustieke voorkoms.

Kies tussen die Kaas & Muis- of Kaas & Wyn-gravering. Dit is ’n maklike toevoeging tot ’n kuiertafel of geskenkpakket.

Additional information

WOORDE IN PRINT / VARIASIE

KAAS & MUIS GRAVERING, KAAS & WYN GRAVERING

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KAASPLANKIES”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop