Description
Ons skietborde bring hout, staal en leer saam in ’n kuierstuk wat nie sommer ongesiens verbygaan nie. Elke bord het plek vir ses 50 ml-skietglasies, wat by die produk ingesluit is.
Kies tussen die Hoefyster-skietbord, Stomp-skietbord of Skerp-skietbord — elkeen met sy eie materiaal, vorm en afwerking.








Reviews
There are no reviews yet.