Description
FUN FACT: ’n Aansteker word, saam met ’n pen, as een van die mees gesteelde items ter wêreld beskou. 🔥✍️
Verhoed dat jou aansteker voete kry! Heg jou Vlamsak aan jou belt, sleutels of rugsak en hou jou aansteker altyd byderhand én onder oog. So weet jy presies waar dit is wanneer dit tyd raak om die vuur aan die gang te kry.
Vlamsak: Hou hom naby. Hou hom veilig. 🔥







Reviews
There are no reviews yet.