WATERBOTTEL SKOUERSAKKE (BOTTELS UITGESLUIT)

R180,00

’n Waterbestande skouersak vir bottels van 500 ml tot 2 liter, met ekstra sakkies en twee dra-opsies.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons waterbottel-skouersakke is van hoëdigtheid, waterbestande nylon gemaak en pas bottels van 500 ml tot 2 liter. Die kant- en ritssakkies bied ekstra plek vir jou selfoon en ander klein items.

Dra dit met die lang skouerband of gebruik die kort handband. Elke sak word met ’n gegraveerde leerinsetsel met die woorde “… en toe word ons dors” afgerond.

Let wel: Die bottel is nie by die produk ingesluit nie.

Additional information

KLEUR

SWART, BLOU, GROEN, PIENK, PERS

SIZE

GESKIK VIR ENIGE BOTTELS VAN 500ML TOT 2 LITER

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WATERBOTTEL SKOUERSAKKE (BOTTELS UITGESLUIT)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop