Description
Ons waterbottel-skouersakke is van hoëdigtheid, waterbestande nylon gemaak en pas bottels van 500 ml tot 2 liter. Die kant- en ritssakkies bied ekstra plek vir jou selfoon en ander klein items.
Dra dit met die lang skouerband of gebruik die kort handband. Elke sak word met ’n gegraveerde leerinsetsel met die woorde “… en toe word ons dors” afgerond.
Let wel: Die bottel is nie by die produk ingesluit nie.










Reviews
There are no reviews yet.