Description
Ons wynplankies pas oor die nek van ’n wynbottel en het twee gleufies waarin wynglase netjies kan hang.
Kies tussen die Badtyd- of 2-Saam-gravering vir ’n eenvoudige kuierproduk of geskenk vir twee.
Die wynbottel en glase is slegs vir illustrasie doeleindes.








Reviews
There are no reviews yet.