LEER RUGSAKKE

R1 400,00

’n Stewige tan leerrugsak met ’n tydlose voorkoms vir werk, uitstappies en alledaagse gebruik.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons tan leerrugsak bring ’n eenvoudige ontwerp en die natuurlike karakter van leer saam in ’n sak wat jy elke dag kan gebruik.

Dit pas maklik by werk, uitstappies en naweke. Omdat leer ’n natuurlike materiaal is, kan die kleur, grein en merke effens van sak tot sak verskil.

Additional information

KLEUR

TAN

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LEER RUGSAKKE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop