T-HEMP (GROEN) – DORINGDRAAD

R320,00

’n Bloed Broers T-hemp met doringdraad-, geweer- en bokhoringdetail. Gemaak vir die manne wat die stofpaaie, bosveld en kampvuurlewe waardeer.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Hierdie Bloed Broers T-hemp kombineer doringdraad, gewere en bokhorings in ’n ontwerp wat die gees van die bosveld en die trots van ons plaaslike erfenis uitdra.

Kies jou grootte van XS tot 4XL en dra dit gemaklik op gewone dae, markdae of die volgende kuier.

Additional information

SIZE

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “T-HEMP (GROEN) – DORINGDRAAD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop