Datum: 1 August 2026
Tyd: 09:00–17:00
Toegang: R30 per persoon; kinders onder 12 en pensioenarisse gratis
Kom kuier op 1 Augustus saam met ons by die Lavender Kontrei Mark Vleisfees!
Dit gaan ’n lekker dag wees met goeie kos, lewendige musiek, gesellige biertuine, kindervermaak, klassieke motors en hope stalletjies om te ontdek. Bloed Broers sal ook daar wees met ’n verskeidenheid van ons produkte.
Bring die familie, kom geniet die dag en maak gerus ’n draai by ons stalletjie. Ons sien julle daar!
Sien meer oor die Vleisfees: https://lavenderkontreimark.co.za/events-calendar/
