Bloed Broers by die Voortrekkermonument Boeremark op 25 Julie 2026

Bloed Broers by die Voortrekkermonument Boeremark

Datum: 25 Julie 2026
Tyd: 07:00–12:00
Plek: Voortrekkermonument, Pretoria

Ons is Saterdag 25 Julie by die Boeremark by die Voortrekkermonument!

Begin jou Saterdag saam met ons en kom ontdek vars produkte, plaaslike handewerk en ’n groot verskeidenheid markstalletjies. Bloed Broers sal daar wees met ons klere, leerprodukte, houtprodukte en geskenke.

Kom soek ons stalletjie en sê gerus hallo. Ons sien julle by die mark!

Besoek die Boeremark se blad: https://web.facebook.com/VoortrekkermonumentBoeremark?locale=af_ZA

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop