Description
Ons Drukkies kombineer ’n praktiese 1-liter Betix-bottel met ’n stewige leeromhulsel wat dit karakter gee en maklik maak om saam te vat.
Kies tussen die beskikbare rugby-ontwerpe en vat dit werk toe, langs die veld, op pad of na die volgende braai. Omdat leer ’n natuurlike materiaal is, kan kleur en tekstuur effens verskil.







Reviews
There are no reviews yet.