WINDPOMPE

R670,00

’n Duursame hout blaasbalk met leerinsetsels en ’n koperblaaspypie om jou vuur maklik aan die gang te kry.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons Bloed Broers Windpompe word vervaardig deur oom Fred Orr, ‘n 80-jarige meester skrynwerker van Heidelberg. Hierdie is duursame hout blaasbalke met leerinsetsels en ’n koperblaaspypie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WINDPOMPE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop