R160,00
’n Gebreide wolmussie met skaapwol voering en ’n leerinsetsel met die Bloed Broers-logo.
Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.
Ons wolmussies is gebrei vir koue dae en aan die binnekant met skaapwol uitgevoer vir ekstra warmte en gemak.
Die leerinsetsel met die Bloed Broers-logo gee dit ’n eenvoudige, plaaslike afwerking. Kies tussen bruin en olyfgroen.
BRUIN, OLYF GROEN
There are no reviews yet.
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Your review *
Name *
Email *
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
WhatsApp us
Reviews
There are no reviews yet.