KAARTHOUERS

R110,00

’n Kompakte leer kaarthouer (his & hers) wat aan jou beld of sleutels kan haak om jou belangrike kaarte, soos jou ID of lisensie, altyd byderhand te kan hou.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons leer kaarthouers is klein, prakties en gemaak vir die kaarte wat jy nie wil verloor nie. Die toeknip-beursie kan aan jou beld of sleutels haak en werk goed vir ID-kaarte, lisensies ens.

Kies jou kleur en een van die speelse G-string- of onderbroekontwerpe vir ’n item wat bruikbaar is, maar steeds karakter het.

Spesiaal ontwerp deur Bloed Broers om jou kaarte sexy te laat lyk.

Additional information

KLEUR

ROOI & WIT, ROOI & SWART, BRUIN

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KAARTHOUERS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop