SNYVELLE (KNIPMES INGESLUIT)

R250,00

’n Leer knipmessakkie wat horisontaal oor jou beld skuif, met ’n knipmes ingesluit.

Eksklusiewe Bloed Broers-geskenkboks met drank en leeromhulsel
Veilige Betaling Met Yoco

Betaal veilig aanlyn met kaart deur Yoco, of kies die beskikbare instant betaling opsie by checkout.

Description

Ons Snyvelle hou jou knipmes veilig en maklik bereikbaar wanneer jy dit nodig het. Die leersakkie skuif horisontaal oor jou beld vir ’n gemaklike, lae-profiel dra-opsie.

’n Knipmes is by die produk ingesluit. Kies tussen bruin en roesbruin leer.

Additional information

KLEUR

BRUIN, ROESBRUIN

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “SNYVELLE (KNIPMES INGESLUIT)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kyk Wat Nog By Jou Pas

Van leer en hout tot klere, pette en geskenke — blaai verder deur ons winkel en kry iets wat by jou styl, jou mense of jou volgende geskenk pas.

Related Products

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop